Angebote zu "Baas" (5 Treffer)

Kategorien

Shops

Die laat lente
19,90 CHF *
ggf. zzgl. Versand

Toe Lina Op 't Hoff op Schoonaanzicht, die erfplaas van die Van Brakels, aanland, word haar tot dusver eentonige bestaan ingrypend verander. As goewernante van die gebreklike Fleurette bevind sy haar midde in die drama wat rondom haar afspeel. Heel gou besef sy dat alles nie pluis is nie. Daar is die glibberige Josephine wat Fleurette moet oppas, en wat agterdogtig deur die huis sluip. Daar is die betekenisvolle blikke, ontwykings en beledigende insinuasies omtrent die dood van die wonderskone mevrou Van Brakel ses maande tevore. Watter rol het die geheimsinnige baas van die plaas, Johannes van Brakel, in die gebeure gespeel?

Anbieter: Orell Fuessli CH
Stand: 15.07.2020
Zum Angebot
Somersneeu
23,90 CHF *
ggf. zzgl. Versand

Hoe lank neem dit om die lewe baas te raak? So wonder Rouke Bruwer meermale. Hy en sy boesemvriende, die neefs Robert en Brett van Coller, takel die lewe elk op 'n eiesoortige manier. Vars uit matriek, is die uitdagings legio. Die vroue in hul lewe, die passievolle, byna magiese Karina Kirstein en die skone Julia, vind saam met hulle uit dat die lewe tegelyk wonderbaarlik soet en bitterlik kompleks is. Deur die jare worstel hulle, en veral Rouke, ook met die pynlike vraag: Kan mens, as jy ver weggegaan het, ooit weer terugkom? Daarby mors Afrika dikwels met van sy mooiste kinders . . . 'n Meesleurende sage wat veel sê oor die kompleksiteit van die liefde.

Anbieter: Orell Fuessli CH
Stand: 15.07.2020
Zum Angebot
Die laat lente
16,99 € *
ggf. zzgl. Versand

Toe Lina Op 't Hoff op Schoonaanzicht, die erfplaas van die Van Brakels, aanland, word haar tot dusver eentonige bestaan ingrypend verander. As goewernante van die gebreklike Fleurette bevind sy haar midde in die drama wat rondom haar afspeel. Heel gou besef sy dat alles nie pluis is nie. Daar is die glibberige Josephine wat Fleurette moet oppas, en wat agterdogtig deur die huis sluip. Daar is die betekenisvolle blikke, ontwykings en beledigende insinuasies omtrent die dood van die wonderskone mevrou Van Brakel ses maande tevore. Watter rol het die geheimsinnige baas van die plaas, Johannes van Brakel, in die gebeure gespeel?

Anbieter: Thalia AT
Stand: 15.07.2020
Zum Angebot
Somersneeu
20,60 € *
ggf. zzgl. Versand

Hoe lank neem dit om die lewe baas te raak? So wonder Rouke Bruwer meermale. Hy en sy boesemvriende, die neefs Robert en Brett van Coller, takel die lewe elk op 'n eiesoortige manier. Vars uit matriek, is die uitdagings legio. Die vroue in hul lewe, die passievolle, byna magiese Karina Kirstein en die skone Julia, vind saam met hulle uit dat die lewe tegelyk wonderbaarlik soet en bitterlik kompleks is. Deur die jare worstel hulle, en veral Rouke, ook met die pynlike vraag: Kan mens, as jy ver weggegaan het, ooit weer terugkom? Daarby mors Afrika dikwels met van sy mooiste kinders . . . 'n Meesleurende sage wat veel sê oor die kompleksiteit van die liefde.

Anbieter: Thalia AT
Stand: 15.07.2020
Zum Angebot

Ähnliche Suchbegriffe