Angebote zu "Blywende" (4 Treffer)

Kategorien

Shops

Kamphoer (eBook, ePUB)
7,99 € *
ggf. zzgl. Versand

Dit is die Eerste Wêreldoorlog. In 'n Britse militêre hospitaal staan Susan Nell voor die deur van een van die private sale. Op die deur is 'n enkele naam aangebring. Sy ken daardie naam. Sestien jaar tevore, in een van die Anglo-Boereoorlog se konsentrasiekampe, het daardie naam soos 'n liddietbom in haar lewe gebars. Sy lig haar hand om die deur oop te maak, maar dit bewe so dat sy die knop nie vasgevat kry nie. Sy moet dit doen. Sy is 'n psigiatriese verpleegster en dit is haar taak om getraumatiseerde soldate terug te bring na die lig. Maar as daardie soldaat die een is wat sestien jaar tevore met sy heupe alle lig uit jou gestamp het . . .? Susan Nell se hand word loodswaar. Iets soos 'n warrelwind ruk deur haar. Sy wankel op die drumpel tussen lewe en dood. _x000D_ _x000D_ Kamphoer is die ware verhaal van 'n vrou wat gedurende die Anglo-Boereoorlog wreedaardig verkrag en vir die aasvoëls gegooi is. Met die hulp van 'n reeks weldoeners ontsnap sy aan die kloue van die dood en wy sy uiteindelik haar lewe aan die genesing van presies die soort trauma waaraan sy onderworpe was. En in die proses word sy teruggestamp in 'n bomkrater wat sy geglo het lank reeds toegegroei het en veilig bedek was._x000D_ _x000D_ In Kamphoer word die weerbarstigheid van die menslike gees opgeweeg teen die ewe blywende invloed van trauma. Dit is 'n sielkundige riller wat jou tot op die laaste bladsy in sy yskoue greep sal hou.

Anbieter: buecher
Stand: 29.09.2020
Zum Angebot
Blywende woorde
12,90 CHF *
ggf. zzgl. Versand

Blywende woorde is 'n dagstukkieboek met 90 oordenkings wat gebaseer is op aanhalings deur bekende vroue soos Elize Parker, Helene de Kock, Christine Ferreira, Marzanne Leroux-van der Boon en Milanie Vosloo. Vroue sal bemoedig word deur die woorde van hierdie besonderse vroue wie se lewens getuig van hul Christenskap. Geïnspireer deur vroue se geloof en hul verhouding met Christus. 'n Voorbeeld van aanhalings: Die dinge wat ons so seer kan maak dat dit onuithoudbaar raak, word die krag waarna ons vra om ons die hoogtes uit te dra. - Helen Steiner Rice. Die beste wat jy vir jou kinders kan gee, is jou deernis, jou teenwoordigheid, jou vergifnis, jou liefde, jouself. - Maretha Maartens

Anbieter: Orell Fuessli CH
Stand: 29.09.2020
Zum Angebot
Blywende woorde
10,49 € *

Anbieter: Thalia AT
Stand: 29.09.2020
Zum Angebot

Ähnliche Suchbegriffe