Angebote zu "Dorp" (13 Treffer)

Kategorien

Shops

Koukonap
23,90 CHF *
ggf. zzgl. Versand

Dit is die middel van die twintigste eeu. Net soos die Vaalrivier in vloed die dorpie Koukonap bedreig, bly die Fourie-gesin se lewens ook nie onaangeraak deur groter kragte nie. Lood en Lenie het hulle teësinnig hier kom vestig. Daar is hul seun Dries, gedurig in sy kano die rivier aan't verken, en sy twee broers. Ênie Malmok en Japie Tarentaal van die Breipaal-lokasie. Oupa Sarel, wat dalk net ¿ regte, egte Boereheld was. Die Davels oorkant die draad. Dik Dawid Daneel en Mank Manie Wolmarans en neef Boet Viljoen wat doedelsak speel in die kroeg . . . Die doen en late van gewone dog fassinerende mense, van die dorp se hoëlui tot die nagwadrywers, word met humor, begrip en soms snydende ironie ¿ werklikheid wat jou sal bybly. Hierdie verrassende, veelkantige roman ontgin die Noord-Kaapse landskap en geskiedenis, en so ook die kringloop van die lewe. Koukonap rig aan die leser die uitdaging: Klim in die kano en roei saam. Maar wees gewaarsku - die stroom kan jou lei na ¿ maalkolk!

Anbieter: Orell Fuessli CH
Stand: 03.12.2020
Zum Angebot
My geliefde dorp
2,00 CHF *
ggf. zzgl. Versand

Galati Mamertino is 'n klein berg dorpie gelee in die park van Nebrodi, waar die geskiedenis uit die mure sypel, en dit is net 'n klein deel van my dorp se geskiedenis wat ons herleef. Deur twintig kortverhale van ryk lewendige karakters, hewige reuke en smake dra die skrywer 'n fresko van sy jeug gedip in oordeelkundige fiksie en werklikheid aan ons oor. Deur hierdie bladsye blyk die swak stem van die Suide, 'n gedempte stem van die doodsheid van onderwerping en melancholie, maar ook liefde vir 'n lang verlede tyd, van 'n swak bloed en aarde, uitgeput en gewond deur die plae van armoede, onreg en van emigrasie, maar steeds lewendig in die geheue van diegene wat dit verlaat het. En hierdie herinneringe is vas geheg aan die gees en le in die hart soos 'n emosionele oorblyfsel wat oorloop in die vorm van woorde, gedagtes en beelde van 'n tyd, 'n dag of 'n oomblik wat beleef is en jou nog kan opgewonde laat.

Anbieter: Orell Fuessli CH
Stand: 03.12.2020
Zum Angebot
Stemme
2,90 CHF *
ggf. zzgl. Versand

Die dorpie van Oakwell is verlate en onder kwarentein geplaas deur die regering. die nagmerrie lyk asof dit uiteindelik verby is. Maar die geeste van Oakwell is nie van plan om te gaan rus nie.Toe Emma Barett, met die gruwels wat sy gedurende die slagting by Hope Hotel nog vars in haar gehue, die band tussen Isaac Samson en 'n manier om die Oakwell vervloeking vir ewig te stop ontdek, moet sy werk teen tyd, nie net om die seun op te spoor nie, maar hom oortuig om haar te help om 'n einde te maak aan die gruwels wat hulle almal se lewens omver gegooi het, te maak.In hierdie finale hoofstuk van die Whisper trilogie, sal opofferings gemaak moet word, onmoontlike besluite geneem word en lewens op die spel geplaas word in die finale geveg tussen goed en kwaad, wat afspeel in die gebreekte oorblyfsels van die dorp.

Anbieter: Orell Fuessli CH
Stand: 03.12.2020
Zum Angebot
Gifbeker
14,90 CHF *
ggf. zzgl. Versand

Speuradjudant Storm van der Merwe is op die toneel toe 'n gehate kosblogger dié middag in een van Hermanus se spoggerige restaurante dood neerslaan. Dit blyk die giftige sampioene in die vrou se kos is selfs dodeliker as haar vlymskerp resensies. Dit is maar net die begin van Storm se probleme: haar oudkollega, Andreas Moerdyk, het bedank en trap nou haar drumpel deur op soek na 'n nuwe heenkome in dié dorp. Om dit alles te kroon, verdwyn haar geliefde hond. Storm se senuwees is gaar wanneer die moordenaar nog slagoffers eis - alles tydens die voorbereidings vir 'n blink toekenningsaand waar die land se topsjefs vereer word. Maar wie is besig om moord op te dis en gaan Storm dié slagting kan keer?

Anbieter: Orell Fuessli CH
Stand: 03.12.2020
Zum Angebot
Toorbos
22,90 CHF *
ggf. zzgl. Versand

Toorbos is ¿n bosromanse. Dit is die storie van ¿n ingewyde 'bosvrou' se intieme verbintenis met die boomhart van die bos, en hoe dit ¿n hindernis geword het in haar belewenis van die man wat sy liefkry. Karoliena Kapp is ¿n alleenkind wie se moeder drie mans gehad het, en wat as werklik onsimpatieke ma figureer. Haar pa is vroeg-vroeg deur 'n weerligstraal doodgeslaan, en sy aanvaar die bos as haar oermoeder. Karoliena is mooi; sy word vroeg-vroeg raakgesien deur ¿n man, Johannes, ¿n boswerkerskind wat hom uit die wurggreep van die bos-armoede losgewikkel het. Nog voor sy twintig is, word Karoliena 'afgetrou' met hom, en moet sy ¿n dorpseggenote word nadat sy geskool is om haar plek in hierdie hiërargie in te neem. Die wêreld van die bos en van die dorp word in fyn teenstelling tot mekaar geskilder. Dit is twee ordes van bestaan. In die bos is daar ¿n mistieke ervaring moontlik - dit is die soort vervoering wat Karoliena soek - terwyl die dorpsbestaan aan ¿n selfgerigte geldsoeke gewy word. Sy is verlief op Johannes - baie ouer as sy - en is half-betower deur die nuwe vooruitsigte wat hy vir haar bied. Maar Karoliena gebruik die heel eerste geleentheid om weg te loop van Johannes, reguit terug bos toe. Want die dag na die huwelik weet sy dat daar 'iewers, iewers iets verskriklik verkeerd' is. Sy het die verkeerde keuse gemaak: sy het van die bos weggevlug. Sy het haar kosbare vryheid verruil vir ¿n kou. Nou is sy bang. Sy vat dus die pad terug bos toe, terwyl die pietjiekanarie sonder ophou roep: 'wie¿s-jy, wie¿s-jy'.

Anbieter: Orell Fuessli CH
Stand: 03.12.2020
Zum Angebot
Onse Vaders
24,90 CHF *
ggf. zzgl. Versand

In 'n miljoenêrsbuurt van Stellenbosch loop 'n huisroof skeef. Die slagoffer, 'n aantreklike rooikopvrou, se vernielde lyk word deur haar kinders ontdek. Kaptein Albertus Markus Beeslaar, op besoek aan dié pragtige Bolandse dorp van gewels, geld en wyn, word teen sy sin by die ondersoek betrek. Saam met die formidabele kaptein Vuyokazi Quebeka word elke kultuur- en geldklip op dié dorp omgedop op soek na die moordenaar. Vyftienhonderd kilometer noord van Beeslaar beland sersant Johannes Ghaap in Soweto, 'n lewensgevaarlike plek vir buitestanders - soos Ghaap. Maar daar is nie tyd om behoorlik ingebreek te raak nie, want Ghaap moet gaan soek na 'n vrou en haar kind wat tydens 'n motorkaping ontvoer is en iewers in hierdie vreemde plek van miljoene sink- en bokshuisies aangehou word. In die proses moet The Father aangedurf word - 'n man met so 'n wrede reputasie dat die meeste mense glo hy is bloot 'n urban legend . . .

Anbieter: Orell Fuessli CH
Stand: 03.12.2020
Zum Angebot
My geliefde dorp
1,99 € *
ggf. zzgl. Versand

Galati Mamertino is 'n klein berg dorpie gelee in die park van Nebrodi, waar die geskiedenis uit die mure sypel, en dit is net 'n klein deel van my dorp se geskiedenis wat ons herleef. Deur twintig kortverhale van ryk lewendige karakters, hewige reuke en smake dra die skrywer 'n fresko van sy jeug gedip in oordeelkundige fiksie en werklikheid aan ons oor. Deur hierdie bladsye blyk die swak stem van die Suide, 'n gedempte stem van die doodsheid van onderwerping en melancholie, maar ook liefde vir 'n lang verlede tyd, van 'n swak bloed en aarde, uitgeput en gewond deur die plae van armoede, onreg en van emigrasie, maar steeds lewendig in die geheue van diegene wat dit verlaat het. En hierdie herinneringe is vas geheg aan die gees en le in die hart soos 'n emosionele oorblyfsel wat oorloop in die vorm van woorde, gedagtes en beelde van 'n tyd, 'n dag of 'n oomblik wat beleef is en jou nog kan opgewonde laat.

Anbieter: Thalia AT
Stand: 03.12.2020
Zum Angebot
Stemme
2,50 € *
ggf. zzgl. Versand

Die dorpie van Oakwell is verlate en onder kwarentein geplaas deur die regering. die nagmerrie lyk asof dit uiteindelik verby is. Maar die geeste van Oakwell is nie van plan om te gaan rus nie.Toe Emma Barett, met die gruwels wat sy gedurende die slagting by Hope Hotel nog vars in haar gehue, die band tussen Isaac Samson en 'n manier om die Oakwell vervloeking vir ewig te stop ontdek, moet sy werk teen tyd, nie net om die seun op te spoor nie, maar hom oortuig om haar te help om 'n einde te maak aan die gruwels wat hulle almal se lewens omver gegooi het, te maak.In hierdie finale hoofstuk van die Whisper trilogie, sal opofferings gemaak moet word, onmoontlike besluite geneem word en lewens op die spel geplaas word in die finale geveg tussen goed en kwaad, wat afspeel in die gebreekte oorblyfsels van die dorp.

Anbieter: Thalia AT
Stand: 03.12.2020
Zum Angebot
Onse Vaders
23,60 € *