In hierdie omnibus verskyn Wolwehoek, Die vennootskap en Towerwater. 'n Jong meisie moet self boer om 'n erfplaas te behou. 'n Dokter sluit 'n ongewone kontrak met 'n verpleegster om om te sien na sy dogtertjie. 'n Skryfster word bekoor deur 'n Karooplaas, maar die plaasmense is vasgevang in hulle tragiese verlede.

Tryna du Toit se bekendste liefdesverhaal Groen koring is deur Jamie Uys verfilm as Debbie. In hierdie omnibus verskyn Wolwehoek, Die vennootskap en Towerwater