Angebote zu "Onthou" (5 Treffer)

Kategorien

Shops

Hoonlag van die Duiwel (eBook, ePUB)
2,99 € *
ggf. zzgl. Versand

Owen Willard, desperaat om 'n suksesvolle skrywer te word, is selfs bereid om sy lewe op die spel te plaas in ruil vir sukses. Hy ontmoet 'n kulkunstenaar in Nice wie se beeldskone metgesel aan hom 'n belofte tot sukses maak mits hy sy siel soos Faust van ouds aan hulle sal gee. In 'n staat van roekelose brasserny en oorweldig deur haar skoonheid, stem hy in. Sukses volg, maar so ook die skadu van vroeëre psigotiese episodes. Terwyl hy besig is met sy Magnus Opum, tref skrywersblok hom soos 'n voorhamer en onthou hy vir die eerste keer sy belofte. Hy word gedwing om boete te gaan doen in Baviaanskloof-wildernis. Hier wag 'n oud-minnares hom in en na 'n stomende liefdesnag versleg sy situasie en word hy 'n dure les geleer. PS: Nie vir slaapwandelaars, vromes van hart en fundamentaliste nie!!

Anbieter: buecher
Stand: 29.09.2020
Zum Angebot

Hy kom met die skoenlappers
17,90 CHF *
ggf. zzgl. Versand

'Jy sit op 'n brander en dink jy gaan in een rigting, dan stoot die onderste oseaan en slaan die branders 'n ander rigting in. Jy verloor jou bewussyn. Die volgende oggend, jare later, word jy wakker op 'n vreemde strand. Jy staan verdwaas op en wil dieselfde rigting in stap wat jy van vroeër onthou, maar die pad is weg, die deur is toe, die een wat jy onthou is nie daar nie, jy kan nie terug nie. Jy staan verdwaas op. Jy het verdwaal, hy het verdwyn. Ek kan nie onthou hoe ek hier beland het nie. Of hoekom.' Hoe kyk 'n mens terug na jou lewe en wens jy het 'n ander vurk in die pad geneem? Wat sou gebeur het as? As? In dié diep ontroerende novelle toor die skrywer soos 'n alchemis van ouds met verdriet en spyt. Dit is 'n liefdesroman, 'n elegie aan die verlore liefde. Die verteller verlang terug na Anders, na Jena, na Duitsland. Maar die verlede spoel 'n mens rond soos die see. Nou is dit te laat. Vir altyd te laat. 'n Uitsonderlike debuutroman deur Valda Jansen.

Anbieter: Orell Fuessli CH
Stand: 29.09.2020
Zum Angebot
Hy kom met die skoenlappers
14,99 € *

Anbieter: Thalia AT
Stand: 29.09.2020
Zum Angebot

Ähnliche Suchbegriffe