Angebote zu "Staat" (8 Treffer)

Kategorien

Shops

Amerika Ontdekken Serie Alaska  Reisverslag per...
3,85 CHF *
ggf. zzgl. Versand

Wanneer plaatselijke bewoners een overzicht willen van wat er zoal gebeurt in hun eigen staat ... keren ze zich naar Amber Richards' &quote;Amerika verkennen&quote; serie! Daarom beginnen reizigers nu ook in te pikken op deze waardevolle serie.Meer dan alleen maar reisgidsen, zijn deze staat-per-staat edities een deur naar de lokale bewoners, de evenementen, de goederen, het eten, zichten, geluiden en personages die je MOET ervaren als je het recht wil om te zeggen:&quote;Ik ben daar geweest!&quote;Het is niet een typische reisgids in de zin dat de aandacht niet ligt op waar je kan eten en waar je kan verblijven, maar eerder op waar je heen kan gaan en wat je kan ervaren om een authentiek beeld te krijgen van Alaska.In deze editie werkt Amber samen met een plaatselijke Alaskaan om het fijne te weten van de echte wilde grensstreek van Amerika. Van welbekende attrakties en de geschiedenis erachter, tot de onbekende minder bereisde ervaringen, levert juffrouw Richards U het echte Alaska binnen handbereik! Een tip van de sluier: Neem beerafweermiddel mee, uw favoriete dansschoenen, watervaste lucifers, een stevig biefstuk mes, en uw favoriete bierkroes. Tot ziens aan de wilde kant. Download uw kopij nu.

Anbieter: Orell Fuessli CH
Stand: 15.07.2020
Zum Angebot
Die Staat vs. Oscar
14,90 CHF *
ggf. zzgl. Versand

Oscar klop aan die deur en Reeva kom maak vir hom oop. Die man wat oor die drumpel trap, wat vir die laaste keer by hierdie huis instap, is Oscar Pistorius, skatryk, alomgeliefde wêreldberoemde Olimpiese held. Die man wat oor minder as 24 uur by dieselfde deur sal uit steier, sal 'n ánder Oscar wees. Berug, bebloed, bedroef, 'n flentersgebreekte spieël van homself.'Dis die verhoor van die jaar, die storie van die dekade. Dis 'n liefdesverhaal wat 'n hofdrama geword het, 'n sprokie wat in bloed geëindig het.Die Oscar Pistorius-saak is al van hoek tot kant bestudeer en ontleed, in berigte en debatte bespreek. Maar nog nooit is dit van die begin tot die end as 'n spanningsverhaal vertel nie. En dít is wat Marida Fitzpatrick in Die Staat vs. Oscar doen. Sy weef die skrikwekkende gebeure van daardie nag en die mees dramatiese dele van die verhoor op só 'n manier ineen dat die boek soos 'n misdaadriller lees. Tussendeur dié boeiende vertelling is uittreksels uit roerende onderhoude met van die betrokkenes se naastes. Die boek bevat ook 'n interessante ontrafeling van die tegniese aspekte van die verhoor: Wat het die ballistiek, die getuienis oor die gille en Oscar se twee verwere uiteindelik vir hom beteken? Dit word alles geïllustreer met foto's wat op die toneel geneem is en grafiese voorstellings. Die Staat vs. Oscar is 'n fassinerende storie wat nie net al die legkaartstukke van die Oscar-raaisel in plek laat val nie, maar deurentyd aangryp en meesleur.

Anbieter: Orell Fuessli CH
Stand: 15.07.2020
Zum Angebot
Die Binnekring
9,40 CHF *
ggf. zzgl. Versand

In Die Binnekring dink Jan Heunis terug aan die laaste jare van wit oorheersing in Suid-Afrika deur sy snydende sketsing van sleutelfigure soos Frederik van Zyl Slabbert, PW Botha, Hernus Kriel, Kobie Coetsee, Dennis Worrall en Roelf Meyer, sowel as weergawes van gebeure soos die ondertekening van die Nkomati-verdrag, PW Botha se Rubicon-toespraak en die CODESA-onderhandelinge. Hy vertel van baie dinge wat agter die skerms plaasgevind het, professioneel sowel as persoonlik, en beskryf hoe die Nasionale Party uiteindelik in onderhandelinge met die ANC uitoorlê is namate Suid-Afrika uit die duister van 'n halfeeu van Nasionalistiese regering beweeg het. Jan Heunis, die seun van die Nasionale Party-politikus en Kabinetminister Chris Heunis, was nooit self 'n politikus nie, maar sy posisie as die staat se hoof-regsadviseur in die Kantoor van die Staatspresident onder P.W. Botha, het vir hom unieke insig in die gebeure van die tyd gegee. Hy het later 'n invloedryke rol gespeel in die veelparty-onderhandelinge wat tot die Grondwet van 1996 gelei het.

Anbieter: Orell Fuessli CH
Stand: 15.07.2020
Zum Angebot
Katryn
15,50 € *
ggf. zzgl. Versand

Hierdie aangrypende roman oor 'n ongeletterde Nama-vrou van die Richtersveld speel af in die 1950's. Katryn Jonis word van moord aangekla, maar sy kom agter die pro deo advokaat glo nie in haar onskuld nie en besluit dan om haar eie verdediging in die hof te behartig. Die vindingryke en berekende wyse waarop die reguit en passievolle Katryn die waarheid uit die staat se getuies in die hof trek, boei die leser deurgaans. Daar is baie vrae: Wie het dan die moord gepleeg, en hoekom? Hoekom het Abraham Klink en sy familie die Jonis-familie deur die jare so getreiter? Want waar Katryn en Salmon ook al geboer en gewoon het op die walle van die Grootrivier - by Kortdoorn, by Grootderm - daar het die Klinke hulle op 'n slinkse manier skade berokken. Totdat Katryn op 'n dag gedryf word tot optrede met 'n vreeslike nadraai. Omring deur vyandige getuies veg sy vir haar lewe in 'n hof in Kaapstad.

Anbieter: Thalia AT
Stand: 15.07.2020
Zum Angebot
Amerika Ontdekken Serie Alaska  Reisverslag per...
3,54 € *
ggf. zzgl. Versand

Wanneer plaatselijke bewoners een overzicht willen van wat er zoal gebeurt in hun eigen staat ... keren ze zich naar Amber Richards' &quote;Amerika verkennen&quote; serie! Daarom beginnen reizigers nu ook in te pikken op deze waardevolle serie.Meer dan alleen maar reisgidsen, zijn deze staat-per-staat edities een deur naar de lokale bewoners, de evenementen, de goederen, het eten, zichten, geluiden en personages die je MOET ervaren als je het recht wil om te zeggen:&quote;Ik ben daar geweest!&quote;Het is niet een typische reisgids in de zin dat de aandacht niet ligt op waar je kan eten en waar je kan verblijven, maar eerder op waar je heen kan gaan en wat je kan ervaren om een authentiek beeld te krijgen van Alaska.In deze editie werkt Amber samen met een plaatselijke Alaskaan om het fijne te weten van de echte wilde grensstreek van Amerika. Van welbekende attrakties en de geschiedenis erachter, tot de onbekende minder bereisde ervaringen, levert juffrouw Richards U het echte Alaska binnen handbereik! Een tip van de sluier: Neem beerafweermiddel mee, uw favoriete dansschoenen, watervaste lucifers, een stevig biefstuk mes, en uw favoriete bierkroes. Tot ziens aan de wilde kant. Download uw kopij nu.

Anbieter: Thalia AT
Stand: 15.07.2020
Zum Angebot
Die Staat vs. Oscar
9,99 € *
ggf. zzgl. Versand

Oscar klop aan die deur en Reeva kom maak vir hom oop. Die man wat oor die drumpel trap, wat vir die laaste keer by hierdie huis instap, is Oscar Pistorius, skatryk, alomgeliefde wêreldberoemde Olimpiese held. Die man wat oor minder as 24 uur by dieselfde deur sal uit steier, sal 'n ánder Oscar wees. Berug, bebloed, bedroef, 'n flentersgebreekte spieël van homself.'Dis die verhoor van die jaar, die storie van die dekade. Dis 'n liefdesverhaal wat 'n hofdrama geword het, 'n sprokie wat in bloed geëindig het.Die Oscar Pistorius-saak is al van hoek tot kant bestudeer en ontleed, in berigte en debatte bespreek. Maar nog nooit is dit van die begin tot die end as 'n spanningsverhaal vertel nie. En dít is wat Marida Fitzpatrick in Die Staat vs. Oscar doen. Sy weef die skrikwekkende gebeure van daardie nag en die mees dramatiese dele van die verhoor op só 'n manier ineen dat die boek soos 'n misdaadriller lees. Tussendeur dié boeiende vertelling is uittreksels uit roerende onderhoude met van die betrokkenes se naastes. Die boek bevat ook 'n interessante ontrafeling van die tegniese aspekte van die verhoor: Wat het die ballistiek, die getuienis oor die gille en Oscar se twee verwere uiteindelik vir hom beteken? Dit word alles geïllustreer met foto's wat op die toneel geneem is en grafiese voorstellings. Die Staat vs. Oscar is 'n fassinerende storie wat nie net al die legkaartstukke van die Oscar-raaisel in plek laat val nie, maar deurentyd aangryp en meesleur.

Anbieter: Thalia AT
Stand: 15.07.2020
Zum Angebot
Die Binnekring
7,99 € *